Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

28 February, 2018
1 Tessalonisense 4:1-8 Toe Timoteus van Tessalonika af terugkom, wou Paulus álles weet oor hoe dit daar gaan. Timoteus was opgewonde: “Daardie ou gemeentetjie is aan die brand!” vertel hy vol entoesiasme vir Paulus. “Daar is egter tóg ’n paar…

27 February, 2018
1 Tessalonisense 3:6-13 Daar lê vanoggend so ‘n diep verlange in my hart, ‘n verlange om te kan gesels met elke persoon met wie ek die afgelope jare die evangelieboodskap gedeel het. Ek is baie diep besorg oor jou, liewe…

26 February, 2018
1 Tessalonisense 3:1-5 In die vorige dagstukkie het ons gesien hoe Paulus na die gemeente in Tessalonika verlang het. Dit was egter vir hom onmoontlik om daarheen terug te gaan om hulle te gaan sien. Hy het geweet dat hulle…

23 February, 2018
1 Tessalonisense 2:17-20 Verlange - dis ‘n baie groot woord daardie! Hierdie woordjie durf nie ligtelik opgeneem word nie! Ek onthou die grootste verlange van my lewe soos gister. Dit was in November 1973 - sal ek dit óóit vergeet?…

22 February, 2018
1 Tessalonisense 2:13-16 Die Jode is seker die weerbarstigste klomp mense wat die geskiedenis van die wêreld óóit opgelewer het. Wanneer jy deur die Ou Testament blaai, sien jy kort-kort hoedat hulle die spoor totaal byster raak. Jaco Thom het…

21 February, 2018
1 Tessalonisense 2:1-12 Iemand wat besluit om die Woord van God uit te dra en te verkondig, moet uiters versigtig wees dat sy motiewe 100% suiwer is en dat hy met groot omsigtigheid die taak verrig. Dit mag nooit oor…

20 February, 2018
1 Tessalonisense 1:2-10 Gister het ons na drie vrae gekyk wat handel oor die uitverkiesing. Op die eerste vraag, oor wat die uitverkiesing beteken, het ons gesê dat dit God se soewereine keuse is om ‘n persoon te kies om…

19 February, 2018
1 Tessalonisense 1:2-10 Paulus begin sy brief aan die bloedjong gemeentetjie in Tessalonika deur hulle te verseker dat hy gedurig vir hulle bid en dat hy baie dankbaar is vir hulle. Hulle is vir hom kosbaar, want hy sien hier…

16 February, 2018
1 Tessalonisense 1:1 Dit was vroeg in die somer van die jaar 50nC. toe Paulus en Silas, vergesel van die jong kêrel, Timoteus in die stad Tessalonika aankom. Hulle doel was baie eenvoudig: soveel moontlik mense in die stad moes…

Vorige 1 2 3 Volgende