Dagstukkies


Vorige 1 2 Volgende

22 December, 2017
Lukas 1:26-80 Maandag is dit Kersdag, die dag waarop ons die geboorte van Jesus vier. Hierdie is die laaste oordenking vir die jaar, ons hervat weer DV. op Maandag 1 Januarie. Ek wil van die geleentheid gebruik maak om jou…

21 December, 2017
Lukas 2:8-20 Die Messias, die Een waaroor Jesaja en Daniël geprofeteer het, die Een waarvan God almagtig vir Adam beloof het se langverwagte geboorte het aangebreek. Hierdie gebeurtenis moes net eenvoudig uitgebasuin word, en ál die Skrifgeleerdes en priesters en…

20 December, 2017
Matteus 2:1-12 As jy die woord “Betlehemster” hoor, dan gee jou hart sommer ook so ‘n ekstra sprongetjie, want dit roep by jou herinneringe op uit jou kleintyd, moontlik ‘n Kersopvoering, waar jy as kleintjie deelgeneem het. Maar dit gryp…

19 December, 2017
Lukas 2:1-7 Josef sit nou al weke lank en tob oor die reis wat vir hom en sy brose jong bruidjie, Maria voorlê. Hy is sommer opnuut weer boos as hy net dink aan die reis, want dit is só…

18 December, 2017
Lukas 2:1-3 Dis die jaar 7vC. Voorbladnuus in die koerant van Rome is dat die hooggeagte Keiser Augustus so pas ‘n bevel uitgevaardig het dat daar ‘n wêreldwye sensus gehou gaan word van al die inwoners van die Romeinse Ryk.…

15 December, 2017
Lukas 1:26-80 Ons Kersverhaal begin vanjaar met ‘n jong, veertienjarige meisie met die naam Maria. Sy is verloof aan die ambagsman Josef. Haar pa het die verlowing gereël. Dit is belangrik om te weet dat Maria nog steeds ‘n maagd…

14 December, 2017
Genesis 25:1-11 Abraham en Sara was getroud vir meer as ‘n leeftyd. Die Bybel sê nie vir ons hoe oud hulle was toe hulle afgehaak het nie, maar Abraham sou sekerlik nie ouer as 35 gewees het nie. Toe hy…

13 December, 2017
Genesis 24: 59-67 Wanneer Rebekka die kameel bestyg, dwing daar twee kontrasterende gedagtes deur haar liggaam: Opgewondenheid aan die een kant, oor die groot avontuur wat op haar wag, en natuurlik haar prins wat daar vir haar staan en wag…

12 December, 2017
Genesis 24:26-59 Die verhaal van hoe Isak sy vrou gekry het, het al die verbeelding aangegryp van baie mense. Jy sal onthou van die vorige dagstukkie toe die slaaf vir Rebekka ontmoet het by die put. En daar val hy…

Vorige 1 2 Volgende