Dagstukkies


Vorige 1 2 3 Volgende

31 July, 2017
Matteus 17:1-13 Wintertyd kan dikwels uiters frustrerend wees vir die voëlkyker, want dan lyk die hele lot dieselfde. Natuurlik is daar uitsonderings, maar as jy kyk na die KBV’s (dis nou die Klein Bruin Voëltjies), dan is daar bitter min…

28 July, 2017
Matteus 16:21-28 ‘n Mens beplan dikwels dinge baie mooi, en werk aan jou saak. Uiteindelik val alles mooi in plek, en jy dink: “Nou is my kop deur! Ek Het Dit!” En dan tuimel jou hele kaarthuisie inmekaar. Dit is…

27 July, 2017
Matteus 16:13-20 Petrus se belydenis was deur die eeue ‘n baie taai toffie vir die kerk, want daar is duidelik twee wyduiteenlopende sieninge hieroor. Aan die een kant het ons die Rooms Katolieke kerk, wat sê dat Jesus se woorde…

26 July, 2017
Matteus 16:1-12 Suurdeeg is ‘n wonderlike ding. Kyk nou maar net hoe kan hy toor met ‘n sakkie meelblom! Een van die groot lekkertes van ‘n kuiertjie in die Bos, is natuurlik daardie siel-salige uitstrek by ‘n hardekoolvuurtjie, en die…

25 July, 2017
Matteus 15:29-39 Ons lees vanoggend ‘n verhaal gevul tot oorlopens toe met liefde en deernis. Jesus en sy dissipels is terug by die See van Galilea waar so ‘n groot deel van Sy bediening afgespeel het. Hierdie keer klim Hy…

24 July, 2017
Matteus 15:21-28 Verskeie mense het my al die vraag gevra: “As ek van die Here iets vra, en God antwoord nie my gebed nie, mag ek dan aanhou vra? Dan is dit mos dieselfde as om te neul oor ‘n…

21 July, 2017
Matteus 15:1-20 In ons gemeente was daar eenmaal, ‘n klompie jare gelede, ‘n hewige debat op ‘n kerkraadsvergadering oor watter soort klere die ouderlinge en diakens mag (móét) dra in die kerk. Die hele aand se vergadering, tot laatnag toe,…

20 July, 2017
Matteus 14:22-33 Om mense gesond te kan maak, is darem nog aanvaarbaar. Om water in wyn te laat verander, is asemrowend. Om vir ‘n skare van vyftien duisend kos te gee uit niks, grens aan die absoluut onmoontlike. Maar om…

19 July, 2017
Matteus 14:13-21 Die nuus van die grusame en onverstaanbare moord op die profeet, Johannes die Doper het die gemeenskap geskud. Jesus is self ook diep daardeur getref, sovéél só dat Hy net alleen êrens wil wees op ‘n stil plek…

Vorige 1 2 3 Volgende